Rooi Rose

SKU: RRM

R499,00

Description

Rooi Rose is ’n vars briesie vir vroue van verskillende ouderdomsgroepe vir wie hul voorkoms, huise, geliefdes en welstand belangrik is.

Sit agteroor en word geïnspireer, ingelig en vermaak met van aktuele artikels, stories oor bekendes, inspirasiestories, mode, skoonheid, dekor, resepte, blokraaie, verhale, rubrieke, hekelpatrone en nog meer. rooi rose bly deur die jare stylvol, sinvol en propvol.